Pryslied vir Mandela

Dit weekend vindt, met de uitvaart in Qunu, het finale afscheid plaats van Nelson Mandela. Etienne van Heerden schreef een laatste lofdicht.

Nou sterwe jy met die wierook en mirre

van eNews Africa en CNN, van Al Jazeera en Sky News.

Jy word die lugruim van ons drome.

Sosiale netwerke drup trane

en huigel met jou heugenis.

Maar gaan rus jy ...